skip to Main Content

Gert en Nadine is in Desember 2012 getroud . Skaars twee weke later, met niks op hulle naam, het hulle Gert se praktyk oopgemaak in ‘n motorhuis van een van sy pasiënte terwyl Nadine nog ‘n derde jaar mediese student was.

Gert het ‘n passie vir gesondheid en avontuur, om mense te help om maklik ‘n gesonde leefstyl te handhaaf en daarom is hyo ok mede-eienaar van Health & Adventure Club. Nadine se hart is om mense te help en die beste mediese sorg te gee. Sy is ‘n sagte mens wat daarin glo dat ons op aarde is om ietsie van God se liefde vir die wêreld te reflekteer.

Hulle hou daarvan om als saam aan te pak en hulle roeping is om mense se oë op Jesus te rig.

Back To Top