skip to Main Content

Ek is geroep om mense te help en te dien en gelukkig is dit ook my passie en beroep! Ek is lief vir natuur maar glad nie in die winter nie.

Fantasie boeke en musiek is my ontspannig. Dagdroom is my beste talent!

Ek is lief vir oefen en die gym want ek glo dat ons in elke aspek van ons lewens na verbetering moet strewe, dus: gee altyd 100% en ons sal die vrugte daarvan pluk.

Back To Top