My naam is Annamé ek is 20 jaar oud. Ek is ‘n tweedejaar biokinetika student by kovsies asook ‘n atleet van kovsies. Ek is ‘n familie mens.
Ek hou baie van die natuur veral die plaaslewe,diere, koffie en biltong en die heel meeste van my 2, 4pootkinders.
My passie is uit en uit sport en om persone te help om hulle beste te kan gee en om hulle te verbeter. Omdat ek so lief vir die plaaslewe is is dit ook ‘n groot passie om te boer en om met diere te werk. Dis ook ‘n groot passie van my om ‘n verskil te maak in mense se lewe veral ‘n verskil in hulle geloof.


